Starring: Willem Vogel
Indien jou verjaardag val in die periode tussen 23 Oktober en 22 November is jy onder die sterreteken van die Skerpioen gebore.
Vir hierdie episode van Willem se Keuse, heet ek u hartlik welkom om saam met met my, die vernuf en talent van al die beroemde klassieke kunstenaars, wat onder hierdie sterreteken gebore is, te vier.